ZABR Admin (21)

Welkom

Baie welkom aan almal wat die Kuber-Volkshuis van die Zuid-Afrikaansche Boervolk besoek. Wees asseblief geduldig aangesien ons nog ernstig bou aan ons tuiste. Besoek gereeld hierdie blad sodat u die vordering in ons bouwerk kan ervaar. As kulturele administratiewe liggaam hou ons ons erfenis in…