Nuusblad (29)

Riglyne om Versoek tot ZAB en ZABR ID

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE Riglyne om Versoek tot ZAB en ZABR ID Een van die grootste prioriteite vir die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke is om te verhoed dat die vrywording-proses van die Zuid-Afrikaansche Boervolk gekaap word. Riglyne is daar gestel om te verhoed dat volksvreemde ongewenste invloede…

Emansipasie Opsie

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE TYDELIKE ADVIESRAAD Aan: Die Zuid-Afrikaansche Boervolk en ander belanghebbendes in SA. Onderwerp: EMANSIPASIE OPSIE In ons vorige skrywe, ZAB_Ken_004 - Hoekom reeds geëmansipeerde of ontvoogde volksgenote hul Status moet Herstel, van 18 September het ons die redes aangevoer hoekom daar aanbeveel en…

ZAB – ETOS

Zuid-Afrikaansche Boervolk ETOS Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boervolk het in November 2025 die ZAB ETOS opgestel wat Bylaag D van die ZABR Grondwet uitmaak. Hierdie ETOS verwys na die etiek, karakter, morele waardes, oortuigings en kenmerkende gees van die Boer. Die dokument sit…

Geëmansipeerde / Ontvoogde Volksgenote

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE TYDELIKE ADVIESRAAD Aan: Die Zuid-Afrikaansche Boervolk en ander belanghebbendes in SA. Onderwerp: HOEKOM REEDS GEËMANSIPEERDE / ONTVOOGDE VOLKSGENOTE HUL STATUS MOET HERSTEL? Die vraag word gevra, met reg, hoekom is dit nodig vir volksgenote wat hul reeds geëmansipeer/ontvoog het, WEER deur die…