
Stem/Referendum Uitslae

Die volgende volksbesluite is daar al oor gestem:
Volksbesluite 1-3: 17 Mei – 24 Mei 2025
Volksbesluite 4-6: 4 – 11 Junie 2025

Vrede in gees; Vasberadenheid in dade; En vryheid as beloning.
Vryheid is mag onder die Almagtige se Krag!


Die ZABR is 'n kulturele administratiewe liggaam en sy inisiatiewe is gefokus op die bewaring van Boere-erfenis, in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse wette.