
ZABR Kontakbesonderhede

Baie dankie dat u ons Volkshuis in die kuber-ruimte besoek het en u vergewis het van wie die Zuid-Afrikaansche Boervolk van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke is. Dit is vir ons van groot belang om die stem van die Boervolk te hoor. As u ’n ware Boer of Boerin is, nooi ons u graag uit om met ons in verbinding te tree — ons sien daarna uit om van u te hoor.
Die ZABR is 'n kulturele administratiewe liggaam en sy inisiatiewe is gefokus op die bewaring van Boere-erfenis, in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse wette.
ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE
ZABR Konsulaat
Kroonkop Landgoed, President Lukas Meyerstraat, Port Natal
Natalia Republiek 2944, KZN
Landmassa van Suider-Afrika

ZABR Konsulaat; ZABR Administrasie; Zuid-Afrikaansche Boervolk


