Nuusblad (29)

Herstel van Status 

As u na die volgende video kyk, sal u sien hoekom die Zuid-Afrikaansche Boervok haar status herstel. ▶ Kyk video op YouTube

Versoek om Herstel van Status en ZABR ID

ZABR Openbare Kennisgewing – Herstel van Status en ZABR ID (ZABR_Openb_Ken_008) Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) het op 10 September 2026 ’n formele Openbare Kennisgewing uitgereik oor die Proses van Versoek om Herstel van Status en die uitreiking van die ZABR…

 Volksaffiliasie 

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE ZABR Openbare Kennisgewing – Volksaffiliasie (ZABR_Openb_Ken_009) Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) het op 10 September 2026 ’n formele Openbare Kennisgewing uitgereik oor Volksaffiliasie met die Zuid-Afrikaansche Boervolk (ZAB). Hierdie kennisgewing stel die amptelike raamwerk vas vir vrywillige affiliasie…