22 November 2025 Verw. #: ZABR_Openb_Ken_001 Aan: Alle Bewegings, Groeperings en blanke inwoners in SA. Onderwerp: SAMEWERKING Daar word gereeld gevra, en die stelling word dikwels gemaak, dat al die verskillende aksies wat deur al die verskillende bewegings en groeperings onderneem word om ‘die volk’…
Wat het alles gebeur sedert die bevestiging van die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid ? Op 6 Augustus 2025 is die Zuid-Afrikaansche Boervolk se Deklarasie van Onafhanklikheid (Kulturele Selfbeskikking) finaal bevestiging deur 118 volksgenote (65 mans, 53 vroue, insluitend 11 kinders) regdeur die land oor ’n afstand…
Dit is met groot opgewondenheid dat ons volksgenote van die Zuid-Afrikaansche Boervolk kan meedeel oor die toer van die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid (Deklarasie van Kulturele Erfenis) wat deur die land reis. Sy toer het begin in die Vrij Kaap, Historiese Kaap-streke (Noord-, Oos-, Suid- en…
Tans is daar nie 'n Stem of Referendum (Kulturele Konsultasie) oop nie. Sodra die volgende volksbesluit (Kulturele Raadpleging) geneem moet word, sal die inligting hier geplaas word. Hierdie raadplegings is administratiewe prosesse vir die bevordering van kulturele besluite binne die ZABR as kulturele liggaam. "…