Historiese Beginsels

by

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE

 

Verklaring van Historiese Beginsels (ZABR_Openb_Ver_006)

Die ZABR het ’n amptelike Verklaring van Historiese Beginsels uitgereik. Hierin word die historiese soewereiniteit van meer as 21 Boer Republieke erken, en ’n vaste verbintenis gemaak tot die bewaring van historiese waarheid, die beskerming van erfenis-terreine, grafte en monumente, asook die eerbiedige herdenking van ons voorgeslagte se stryd, opofferings en lyding, ter wille van vryheid, reg en self-beskikking.

Die verklaring beklemtoon rentmeesterskap, korrektiewe historiografie en die Boervolk se eie verantwoordelikheid vir haar nalatenskap.

Lees die volledige dokument hier:

▶ Volledige Kennisgewing PDF

Die bloed van ons voorgeslagte roep vanuit hierdie duur-gekoopte land tot ons as die huidige geslag - WAS DIT ALLES DAN TEVERGEEFS?