Declaration of Historical Principles (ZABR_Pub_Dec_006) The ZABR issued an official Declaration of Historical Principles. It recognises the historical sovereignty of more than 21 Boer Republics and makes a firm commitment to the preservation of historical truth, the protection of heritage sites, graves and monuments, as…
Verklaring van Historiese Beginsels (ZABR_Openb_Ver_006) Die ZABR het ’n amptelike Verklaring van Historiese Beginsels uitgereik. Hierin word die historiese soewereiniteit van meer as 21 Boer Republieke erken, en ’n vaste verbintenis gemaak tot die bewaring van historiese waarheid, die beskerming van erfenis-terreine, grafte en monumente,…
ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE Formele Kennisgewing – Saamstaan vir Selfbeskikking / Rigters Beweging ZABR/Not/SS/2026-36 (5 Julie 2026) Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) het op 5 Julie 2026 ’n formele kennisgewing uitgereik aan die sameroepers en sleutelrolspelers van die “Saamstaan vir Selfbeskikking”-inisiatief (ook…
ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE Geagte Boervolk, Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) het ‘n belangrike formele kennisgewing uitgereik: ZABR_Openb_Ken_007 – Formele Kennisgewing van Identiteit, Onafhanklikheid en Nie-Verbondenheid Dit gee klaring van Boervolk-identiteit, is 'n uitnodiging tot eenheid en gee formele kennis van nie-verbondenheid…
Zuid-Afrikaansche Boer Republics DECLARATION OF RESTORATION 22 May 2026 Ref: ZABR_Pub_Dec_005 From: To: To the Boervolk and all movements that bears our name, in the name of the Almighty. Issued by the Temporary Advisory Council (TAR) on behalf of the living Boevolk, collectively united under the…