Beginselvaste Statuskorreksie en Rebellie/Opstand

by

 

Onderskeid tussen Beginselvaste Statuskorreksie en Rebellie/Opstand

 

Openbare Verklaring:

Die Tydelike Adviesraad het op 20 November 2026 ZABR_Openb_Ver_012 uitgereik.

Hierdie verklaring stel duidelik die onderskeid tussen beginselvaste statuskorreksie en rebellie/opstand. Dit korrigeer die historiese wan-etikettering van Boervolk-burgers en -patriotte tydens die Anglo-Boereoorlog as “rebels”, en bevestig dat die ZABR se huidige koers een is van vreedsame, wetlike en regmatige statuskorreksie binne die raamwerk van internasionale volkereg — nie van opstand of revolusie nie.

Die Boervolk verklaar formeel dat sy nie in rebellie teen gesag as beginsel verkeer nie, maar slegs weier om onregmatige en volksvreemde gesag te erken.

Lees die volledige verklaring hier:

▶ Volledige Verklaring PDF