Verbroke Vredesooreenkomste (1881–1902)

by

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE

Historiese Rekord en Standpunt – Verbroke Vredesooreenkomste (1881–1902)

 

Openbare Verklaring:

Die Tydelike Adviesraad het op 20 November 2026 ZABR_Openb_Ver_011 uitgereik.

Hierdie verklaring plaas die ZABR se historiese rekord en standpunt op rekord oor die verbreking van die vrede na Majuba (1881), die Londen-konvensie (1884) en die Verdrag van Vereeniging (1902). Dit is nie ’n regsbevinding, eis of aanklag nie, maar ’n duidelike standpunt dat die oordrag van soewereiniteit in 1902 nie ’n vrye oordrag was nie, en dat die Boervolk dit nie as sodanig aanvaar nie.

Die verklaring beklemtoon die vreedsame Witvlag-proses en die onderskeid tussen die Boervolk en latere identiteitskonstrukte.

Lees die volledige verklaring hier:

▶ Volledige Verklaring PDF