Die Unieke Karakter van die ZABR-proses

by

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE

Die Unieke Karakter van die ZABR-proses

 

Openbare Kennisgewing:

Die Tydelike Adviesraad het op 20 November 2026 ZABR_Openb_Ken_012 uitgereik.

Hierdie kennisgewing stel amptelik uiteen dat die ZABR-proses van Herstel van Status, Kulturele Identiteit en Volksaffiliasie, nie ’n individuele emansipasie of “sovereign citizen”-benadering is nie. Dit is die herstel van status binne die Zuid-Afrikaansche Boervolk – onder ’n teokratiese grondslag, die bestaande mandaat van die 100 Man-verklaring en die kulturele administrasie van die ZABR.

Die proses rus op drie onlosmaaklike komponente:

  1. Herstel van Status
  2. ZABR Kulturele Identiteitsdokument
  3. Volksaffiliasie

Dit is die herstel van ’n volk, nie die isolasie van ’n individu nie.

Lees die volledige dokument hier:

▶ Volledige Kennisgewing PDF