Die Konsep Grondwet van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) 16 Februarie 2026 Inleiding deur die Tydelike Adviesraad (TAR) Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke, namens die lewende Boervolk, kollektief verenig onder die Zuid-Afrikaansche Boervolk, stel hiermee die konsep Grondwet van die ZABR bekend.
Zuid-Afrikaansche Boer Republics PUBLIC STATEMENT 4 February 2026 Ref. #: ZABR_Openb_Ver_001 To: All Movements, Groupings and Residents of SA. Subject: Public Statement: Affirmation of the Lawful and Peaceful Process of Boer Volk Self-Determination STATEMENT Reservation of Rights This document represents a peaceful, good-faith expression of…
Zuid-Afrikaansche Boer Republieke OPENBARE VERKLARING 4 Februarie 2026 Verw. #: ZABR_Openb_Ver_001 Aan: Alle Bewegings, Groeperings en inwoners van SA Onderwerp: Openbare Verklaring: Bevestiging van die Vreedsame en Regmatige Proses van Boervolk-Selfbeskikking VERKLARING Voorbehoud van Regte Hierdie dokument verteenwoordig 'n vreedsame, goede-trou uitdrukking van die historiese…
Issued by the Temporary Advisory Council (TAC), on behalf of the living Boervolk, collectively united under the Zuid-Afrikaansche Boervolk (ZAB), administered by the Zuid-Afrikaansche Boer Republiecs (ZABR). 15 February 2026 Reference: ZABR_Pub_Dec_003 It is with great respect and a great honour for the TAC to…
Uitgereik deur die Tydelike Adviesraad (TAR), namens die lewende Boervolk, gesamentlik verenig onder die Zuid-Afrikaansche Boervolk (ZAB), geadministreer deur die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR). 15 Februarie 2026 Verwysing: ZABR_Openb_Ver_003 Dit is met groot respek en 'n groot eer vir die TAR om hierdie belangrike verklaring bekend te…