Nuusblad (11)

26 Feb 26

'n Datum wat u sal wil onthou: Op hierdie dag het die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke, namens die lewende Boervolk, gesamentlik verenig onder die Zuid-Afrikaansche Boervolk, hul amptelike submissie aan die United Nations Permanent Forum on Indigenous Issues (UNPFII) ingedien ter: Hierdie…

Openbare Kennisgewing - Elkeen het 'n Keuse

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE TYDELIKE ADVIESRAAD 20 Februarie 2026 Verw. #: ZAB_Ken_002 Aan: Die Zuid-Afrikaansche Boervolk en ander belanghebbendes in SA. Onderwerp: ELKEEN HET ‘N KEUSE. ‘n Skrywe aan volksgenote wat soekend is en agslaan op dít wat besig is om rondom hul te gebeur. ELKEEN…

Openbare Kennisgewing: Konsep ZABR Grondwet

Die Konsep Grondwet van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) 16 Februarie 2026 Inleiding deur die Tydelike Adviesraad (TAR) Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke, namens die lewende Boervolk, kollektief verenig onder die Zuid-Afrikaansche Boervolk, stel hiermee die konsep Grondwet van die ZABR bekend.

Openbare Verklaring - Bevestiging van die Vreedsame en Regmatige Proses

Zuid-Afrikaansche Boer Republieke OPENBARE VERKLARING 4 Februarie 2026 Verw. #: ZABR_Openb_Ver_001 Aan: Alle Bewegings, Groeperings en inwoners van SA Onderwerp: Openbare Verklaring: Bevestiging van die Vreedsame en Regmatige Proses van Boervolk-Selfbeskikking VERKLARING Voorbehoud van Regte Hierdie dokument verteenwoordig 'n vreedsame, goede-trou uitdrukking van die historiese…