
Openbare Verklaring - Die Boer Verklaring
by ZABR Admin

Uitgereik deur die Tydelike Adviesraad (TAR), namens die lewende Boervolk, gesamentlik verenig onder die Zuid-Afrikaansche Boervolk (ZAB), geadministreer deur die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR).
15 Februarie 2026 Verwysing: ZABR_Openb_Ver_003
Dit is met groot respek en 'n groot eer vir die TAR om hierdie belangrike verklaring bekend te maak. Dit is baie moeilik om alles wat die TAR graag hierin wil vervat bondig te verwoord. Hierdie verklaring bevat die essens van die Boervolk se bestaan asook die TAR se visie en vertroue vir die ZAB se toekoms. Alle eer aan onse Almagtige Hemelse Vader.
Mag Vader deur hierdie verklaring die ware Boer hart beweeg om hul te voeg tot hierdie verklaring in eenheid sodat die Zuid-Afrikaansche Boervolk vir Hom 'n volk kan wees.
WAT IS
DIE BOER VERKLARING
VAN DIE ZUID-AFRIKAANSCHE BOERVOLK?