ZABR Admin (18)

Public Nitice - COLLABORATION

22 November 2025 Ref. #: ZABR_Openb_Ken_001 To: All Movements, Groups and White Residents in SA. Subject: COLLABORATION It is often asked, and the statement is often made, that all the various actions undertaken by all the different movements and groupings to improve the position of…

Welcom 

A warm welcome to everyone who visits the Kuber-Volkshuis of the Zuid-Afrikaansche Boervolk. Please be patient as we are still seriously building our home. Visit this page regularly so you can experience the progress in our build. As a cultural administrative body, we keep our…

Openbare kennisgewing - "Oranjevrijstaat Boervolk"

TYDELIKE ADVIESRAAD ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE 23 November 2025 Verw. #: ZABR_Openb_Ken_002 Aan: RSA Regering, Alle Bewegings, Groeperings en alle inwoners van SA. Onderwerp: Openbare Kennisgewing Die ZABR se Standpunt oor die “Oranjevrijstaat Boervolk” se mediaverklarings. Op 7 November 2025 het die Oranjevrijstaat Boervolk (OVB) ’n…

Openbare kennisgewing - SAMEWERKING

22 November 2025 Verw. #: ZABR_Openb_Ken_001 Aan: Alle Bewegings, Groeperings en blanke inwoners in SA. Onderwerp: SAMEWERKING Daar word gereeld gevra, en die stelling word dikwels gemaak, dat al die verskillende aksies wat deur al die verskillende bewegings en groeperings onderneem word om ‘die volk’…

NUUSFLITS - 19 Sep. 25

Wat het alles gebeur sedert die bevestiging van die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid ? Op 6 Augustus 2025 is die Zuid-Afrikaansche Boervolk se Deklarasie van Onafhanklikheid (Kulturele Selfbeskikking) finaal bevestiging deur 118 volksgenote (65 mans, 53 vroue, insluitend 11 kinders) regdeur die land oor ’n afstand…