Versoek om Herstel van Status en ZABR ID

by

ZUID-AFRIKAANSCHE BOER REPUBLIEKE

ZABR Openbare Kennisgewing – Herstel van Status en ZABR ID (ZABR_Openb_Ken_008)

Die Tydelike Adviesraad van die Zuid-Afrikaansche Boer Republieke (ZABR) het op 10 September 2026 ’n formele Openbare Kennisgewing uitgereik oor die Proses van Versoek om Herstel van Status en die uitreiking van die ZABR Kulturele Identiteitsdokument.

Hierdie proses is nie die stigting van ’n nuwe beweging nie. Dit is die herstel van die inherente, historiese en verbondsmatige status van die Zuid-Afrikaansche Boervolk as ’n afsonderlike, inheemse volk. Dit berus op die ZAB Deklarasie van Onafhanklikheid van die “100 Man” (12 Julie 2025).

Die kennisgewing bring die amptelike proses onder die aandag van alle belanghebbendes.

Lees die volledige Versoek om Herstel van Status en ZABR ID kennisgewing hier:

▶ Volledige Kennisgewing PDF