Welkom

Baie welkom aan almal wat die Kuber-Volkshuis van die Zuid-Afrikaansche Boervolk besoek.

Wees asseblief geduldig aangesien ons nog ernstig bou aan ons tuiste. Besoek gereeld hierdie blad sodat u die vordering in ons bouwerk kan ervaar.

Indien u 'n volksgenoot van die Boervolk is, is u nou op die regte plek. Loop rond hier in ons volkshuis en vergewis uself van wat dit behels om Boer te wees.