
Stem / Referendum
Tans is daar nie 'n Stem of Referendum (Kulturele Konsultasie) oop nie. Sodra die volgende volksbesluit (Kulturele Raadpleging) geneem moet word, sal die inligting hier geplaas word.
Hierdie raadplegings is administratiewe prosesse vir die bevordering van kulturele besluite binne die ZABR as kulturele liggaam.

" 'n Volk sonder 'n stem, is 'n volk sonder 'n toekoms! "
